Hartlik welkom by AGS Hermanus

Ons gemeente is ‘n dinamiese lewende familie waar ons graag deur die krag van die Heilige Gees wil leef. Ons visie is gesentreer rondom die teksvers in Es.47:9 – “…waar die stroom kom, sal alles lewe…”

VIND HIER MEER OOR ONS UIT…

Ons tema vir die volgende tydperk:

 

Ons hou tans in-persoon dienste – Geen registrasie is nodig nie

Feesdienste word lewendig uitgesaai op Facebook en YouTube elke Sondag om 09:00

Ons Feesdiens
begin oor...
0
0
0
0
Days
0
0
Hrs
0
0
Min
0
0
Sec

As nuwe intrekkers is ons met die grootste liefde omarm en in die gemeente bedrywighede ingetrek

Jakes & Santie

Ek het welkom gevoel en dis asof die Here vir my sê: ‘Dis jou huis van aanbidding’

Henk

Dit het vir my gevoel asof ek uiteindelik tuisgekom het!

Christopher
Kom besoek ons gerus hierdie naweek!

Waar die stroom kom, sal alles lewe.
Es.47:9