Ons Dienstye

SONDAE – Aanlyn. Kliek hier.

Oggend Diens: 9:00vm

Koffie en Tee bediening na die diens

Kinderkerk:

Net na die opening van die diens beweeg die kinders uit na die kinderkerk lokaal.

Ander weeklikse byeenkomste:

WOENSDAE

Onderskeie kleingroepe – sien asb die kliengroep seksie onder “Bedieninge”

DONDERDAE

Aanbiddingspan: 18:30