Die Woord van die Here oor ons vir 2025
is “FLOREER”.
na aanleiding van Jesaja 44:3 –
‘Ek sal volop water gee op die dorsland, strome op die droë grond.
Ek sal my Gees uitgiet op jou kinders, my seën op jou nakomelinge. ‘
Ons droom is om jou te help om te…
vernuwe . verdiep . vertel
Esegiel 47:9
“…waar die stroom kom, sal alles lewe.”